Die Familiekerk NG Kameeldrif is ‘n gemeente naby die Roodeplaatdam.  Ons is ‘n gemeente wat glo dat ons helder ligte in die gemeenskap moet laat skyn, met sagte harte omgee vir mense wat broos is en die lewende wate van God moet uitdeel en self daarvan moet drink.  Hierdie is ons blog, waar ons sommer saam gesels oor God-dinge, gemeenskap-dinge, land-dinge, gemeente-dinge, of watookal nog mag opkom. Jy is welkom ons een van ons dominees te kontak, en besoek gerus ook ons webtuiste.

Alles wat op hierdie blog geskryf word is suiwer die opinie van die outeur, en nie noodwendig die van die Familiekerk NG Kameeldrif, leraarspan of kerkraad nie.